Bokveld binnekort

Charlie Human

PDF
ca. 8,14
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliate Links
Hint: Affiliate Links
Links on findyourbook.com are so-called affiliate links. If you click on such an affiliate link and buy via this link, findyourbook.com receives a commission from the respective online shop or provider. For you, the price doesn't change.

Penguin Random House South Africa img Link Publisher

Description

Baxter Zevcenko is jou gewone sestienjarige. Dis nou te sê as gewone sestienjariges ’n sindikaat bedryf en moontlik ook ’n reeksmoordenaar is wat vreemde drome oor die geskiedenis kry.Baxter stem saam dat hy nie ’n gawe ou is nie. Skoolgaan bly ’n reusagtige, koue gat en Baxter gaan hom nie laat onderkry nie. Maar dis totdat sy meisie Esmé ontvoer word en die leidrade wys daar’s bonatuurlike magte betrokke. Kaapstad se onderwêreld raak al hoe vreemder om te verken, en Baxter vra hulp by die enigste man wat getrek genoeg is om hom te help: Jackson “Jackie” Ronin, die man met die baard wat gevaarlike wesens vir lospryse jag.Die twee van hulle moet elke denkbare nagmerrie trotseer tydens hul missie om Esmé te red, selfs al beteken dit ’n apokalips of twee.

More E-books At The Same Price

customer reviews