img Leseprobe Leseprobe

Doodslied vir Duitsland

Philip Kerr

EPUB
9,99
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Jonathan Ball img Link Publisher

Belletristik / Krimis, Thriller, Spionage

Beschreibung

As 'n polisieman in Berlyn het inspekteur Bernie Günther reeds vroeg in die 1930's met boosheid kennis gemaak. Nou, in 1947, is die Tweede Wêreldoorlog verby en Bernie – 'n gesoute privaatspeurder – moet die moord op 'n Amerikaanse Nazi-jagter ondersoek. Maar daar is een gróót probleem: die vermeende moordenaar is een van Bernie se oudste vriende, 'n kollega uit sy Kripo-dae. Moet Bernie sy lojaliteit aan sy vriend bewys, of eerder seker maak dat reg en geregtigheid seëvier? Maar skuil daar nie dalk meer agter hierdie vreemde saak nie? In Wene, 'n eens weelderige stad wat nou in puin lê na afloop van die oorlog, volg Bernie verskeie leidrade wat almal na een verdagte lei: 'n oud-Gestapo-hoof met 'n lys van wandade wat die vergrype van die oorlog na kinderspeletjies laat lyk … Doodslied vir Duitsland, die Afrikaanse vertaling van A German Requiem, is die laaste boek in Philip Kerr se Berlin Noir-trilogie, sy historiese speurreeks wat wêreldwyd 'n topverkoper is.

Weitere Titel in dieser Kategorie

Kundenbewertungen

Schlagwörter

vertaling, Bernie Günther, Afrikaans, spy, Philip Kerr, Doodsbleek, American, March Violets, A German Requiem, crime fiction, Kripo, Zirk van den Berg, noir, 1930s, The Pale Criminal, mystery, fiksie, WW II, Amerika, police, Germany, Doodslied vir Duitsland, misdaadfiksie, Kerr, 1940’s, Berlyn, Vienna, fiction, translation, Nazis, Duitsland, 1940s, blackmail, Berlin Noir, polisie, Hans-Nazi’s, Wene, misdaadpolisie, Nazi-hunter, Nazi’s, Berlin Noir-trilogie, Tweede Wêreldoorlog, criminal, Nazi-jagter, speurverhaal, trilogy, private investigator, Berlin