img Leseprobe Sample

Freek Robinson

Op die man af

Freek Robinson

EPUB
ca. 12,99
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliate Links
Hint: Affiliate Links
Links on findyourbook.com are so-called affiliate links. If you click on such an affiliate link and buy via this link, findyourbook.com receives a commission from the respective online shop or provider. For you, the price doesn't change.

Tafelberg img Link Publisher

Sachbuch / Biographien, Autobiographien

Description

Vir 45 jaar het Freek Robinson die grootste nuusgebeure in die ou én nuwe Suid-Afrika eerstehands beleef. As TV-joernalis en nuusanker was hy ’n gereelde besoeker in miljoene Suid-Afrikaners se huise. In sy memoires deel Freek dit wat hy agter die skerms beleef het. Dié boek verweef die lewe en loopbaan van een van ons land se mees gerespekteerde en geliefde joernaliste en gee ’n besonderse blik op die ingrypende nuusomwentelinge in ons onlangse geskiedenis.

customer reviews

Keywords

boek, FW de Klerk, Freek Robinson, regstreeks, TV, op die man af, Suid-Afrika, geskiedenis, memoires, nuus, joernalis, politiek, agter die skerms, fokus, Nelson Mandela