Die afreis van Abel Lotz
Chris Karsten
* Affiliate Links
Links on findyourbook.com are so-called affiliate links. If you click on such an affiliate link and buy via this link, findyourbook.com receives a commission from the respective online shop or provider. For you, the price doesn't change.
Belletristik / Krimis, Thriller, Spionage
Description
Boek III in die Abel-trilogie maak ’n draai in Johannesburg, Brugge en Pakistan.In ’n motelkamer in Bez Valley dui bloed en hare in ’n bad op ’n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer ’n gelooide vel in formalien gevind word, weet Ella egter sy is weer op die spoor van die reeksmoordenaar Abel Lotz.Abel bevind hom in Brugge, by sy kubervriend Ignaz Bouts. Kort voor lank sit hy sy soektog voort na velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, nou met Ignaz se hulp.Intussen word ’n Suid-Afrikaanse paspoort gevind aan die liggaam van ’n meesterbrein van Al-Kaïda. Kort daarna word ’n amptenaar van Binnelandse Sake kaal en bevrore langs ’n dam gevind, sy keel grusaam afgesny. Silas Sauls se moord-en-roofspan het hul hande vol. Iemand wou die man duidelik stilmaak, maar wie en waarom?
customer reviews
Abel Lotz, spanningsverhaal, suspense novel, ">

, Riller,spanningsverhaal,spanningslektuur,Chris Karsten,Die verdwyning van Billy Katz,Die dood van ’n goeie vrou,Ella Neser,Abel Lotz,Abel-trilogie,Afrikaanse fiksie,fiction,suspense novel,thriller,South African fiction,Suid-Afrikaanse fiksie,ATKV-woordveertjie, South African fiction, Die dood van ’n goeie vrou, spanningslektuur, Ella Neser, Suid-Afrikaanse fiksie, fiction, thriller, ATKV-woordveertjie

<span style="font-size: 16px, Afrikaanse fiksie, Abel-trilogie, Die verdwyning van Billy Katz, Chris Karsten