Leo
Deon Meyer
* Affiliate Links
Links on findyourbook.com are so-called affiliate links. If you click on such an affiliate link and buy via this link, findyourbook.com receives a commission from the respective online shop or provider. For you, the price doesn't change.
Belletristik/Erzählende Literatur
Description
’n Student se dood in die berg by Stellenbosch lyk verdag. ’n Oud-recce vermoor as ’n boodskap. ’n Mooi veldgids, gewerf as ’n heuningwip vir die grootste dollar-rooftog in die land se geskiedenis. En staatskapers wat elkeen van die ondersoeke saboteer. Jy’t ’n koel kop nodig om dit alles te ontrafel, om die enorme druk te kan hanteer. Jy moet kalm en gefokus en nugter wees. Maar Bennie Griessel se kop is nie koel nie. Want op 12 Junie moet hy trou. Dis ’n resep vir ’n ramp.
customer reviews
Leo, Deon Meyer, kaptein Griessel, kaptein Cupido, misdaad, speurverhaal, spanning, SAPD, Valke, drama, intrige, verhoudings, Deon Meyer, Bennie Griessel, Vlooi, kaping, goud, diefstal, misdaad, speurverhaal, moord, forensies, Wie met vuur speel, Feniks, Orion, Proteus, Infanta, Onsigbaar, 13 Uur, Karoonag en ander verhale, Spoor, 7 Dae, Kobra, Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale, Ikarus, Koors, Die vrou in die blou mantel, Prooi, Donkerdrif