Aktiwiteitshandleiding vir leierskapsontwikkeling

ATKV

PDF
ca. 4,95
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

LAPA Uitgewers img Link Publisher

Geisteswissenschaften, Kunst, Musik / Pädagogik

Beschreibung

Sit jy met jou hande in jou hare as dit kom by die kweek van jong leiers in die klaskamer? Vrees nie, die ATKV se aktiwiteitshandleiding vir leierskapsontwikkeling is net vir jou. Vind van ysbrekers tot aktiwiteite om leerders te help om beter te kommunikeer, beter te luister en nog vele meer in hierdie maklike gids. Daar is speletjies te kies en te keur – of jy net 5 minute het of ’n halfuur om die jongklomp besig te hou. Sommige van die speletjies kan jy sommer in jou klaskamer speel, terwyl ander op die rugbyveld gespeel word. ’n Lys van rolprente met uitgewerkte vraelyste is ideaal vir begripsinoefening.Die ATKV besef dat onderwysers baie besig is en nie altyd die tyd het om speletjies uit te dink nie. Met die ATKV se aktiwiteitshandleiding vir leierskapsontwikkeling wil ons jou hande sterk maak en ook ’n verskil in jong mense se lewe maak

Kundenbewertungen