img Leseprobe Leseprobe

Verhale van Erana

A L Butcher

EPUB
1,63
Amazon iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus
* Affiliatelinks/Werbelinks
Hinweis: Affiliatelinks/Werbelinks
Links auf reinlesen.de sind sogenannte Affiliate-Links. Wenn du auf so einen Affiliate-Link klickst und über diesen Link einkaufst, bekommt reinlesen.de von dem betreffenden Online-Shop oder Anbieter eine Provision. Für dich verändert sich der Preis nicht.

Babelcube Inc. img Link Publisher

Belletristik / Fantasy

Beschreibung

Verhale van Erana: Mites en LegendesIn ''n wêreld waar magie onwettig is, en elwe wat verslaaf is, durf jy die verhale van ouds hoor? Vyf verhale van mite, towery en monsters
Die Maan op die Water: die verhaal van liefde tussen ''n godin en ''n vegter en die verskriklike vloek wat dit meegebring het.
Die Verhaal van Treyna die Geliefde: Wanneer ''n sterflike vrou agtervolg word deur twee mededingende gode, word die hemel selfs deur towery bewerk.
Storm-Gebore: ''n Eensame towenaar vind geselskap met ''n wese van die storm, maar towery vra ''n prys, watter prys sal dit wees?
Die Blou Fles: ''n les om aandagtig na instruksies te luister, anders maak jy ''n verleentheid.
Die Legende van Eliana: ''n verhaal van ''n nimf en ''n padda, jaloerse magie en skuld terugbetaal.

Kundenbewertungen