img Leseprobe Sample

Amper Frans

ʼn Lewe van fanfare en faux pas

Louis Jansen van Vuuren

EPUB
10,49
Amazon 7,48 € iTunes Thalia.de Weltbild.de Hugendubel Bücher.de ebook.de kobo Osiander Google Books Barnes&Noble bol.com Legimi yourbook.shop Kulturkaufhaus ebooks-center.de
* Affiliate Links
Hint: Affiliate Links
Links on findyourbook.com are so-called affiliate links. If you click on such an affiliate link and buy via this link, findyourbook.com receives a commission from the respective online shop or provider. For you, the price doesn't change.

Jonathan Ball img Link Publisher

Sachbuch / Biographien, Autobiographien

Description

Toe hy jare gelede vir die eerste keer in Parys aankom, sou die kunstenaar Louis Jansen Van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag ʼn château in die Franse platteland sou besit nie. In Amper Frans vertel hy hoe hy die plaaslike tradisies en kultuur die afgelope 21 jaar ontdek her – daar is stories oor statige hertoginne en neusoptrekkerige kelners, die berugte Franse burokrasie en dan ook sy talle faux pas in die Fanse taal. Om die vervalle Château de la Creuzette saam met sy lewensmaat, Hardy Olivier, in ʼn boetiekhotel te omskep het groot Geduld en uithouvermoë geverg. Talle lesse is op die harder manier geleer, soos dat vier verwarmers nie genoeg s om ʼn hele château to verhit nie … Louis verklap ook iets van hul gaste se kaskenades en van hul eie reise soos hulle die land platry agter vlooimarkte en avontuur aan. Die boek is ʼn moet vir alle Frankofiele.

More E-books By This Author
Louis Jansen van Vuuren

customer reviews

Keywords

Frankryk, sjokolade, Weskus, Franse kos, adellik, restourasie, La Creuzette, bastilledag, chateau, elektrisiteit, hotel, kunstenaar, tapisserie, toere, burokrasie, Boussac, Parys, gaste, Hardy Olivier, faux pas, vlooimark, Frans